Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

LWO - Meer oor ons

 

Sorghuis vir kinders

Meer inligting sal binnekort hier beskikbaar wees. Jammer vir die ongerief.

 

 

 

Harvest Farming Trust

Waarom boerdery?

Ons boerdery projekte fokus daarop om:

  • Inkomste te genereer vir ons kinderhuis
  • Kosvoorsiening aan armes en die algemene publiek
  • Bemagtiging en toerusting van mense wat op ‘n klein skaal hul eie boerdery wil begin (besigheidsontwikkeling)
  • Werkskepping deur mense in diens te neem wat vir ons werk
  • Opleidingsentrum op ons gronde wat opleiding verskaf aan studente, potensiële boere en instansies wat meer wil leer oor hoenderboerdery

 

Hoenderboerdery

Ons het tans ‘n hoenderboerdery wat slaghoeders aan die mark lewer. Ons leweringskapasiteit is tans in die omgewing van 25 000 per maand. Ons beplan om in die nabye toekoms uit te brei na ‘n kapasiteit van 35 000. Ons boerdery is gelee 13km uit op Lynnwood Straat, Pretoria.

Vir meer inligting aangaande die hoenderboerdery, skakel gerus vir Jan Grobbelaar by 0845678975.

 

  

Groenteboerdery - Tonnels

 

Hierdie sal fase twee van ons boerdery projekte wees. Fase een is die hoenderboerdery wat reeds funksioneer. 

 

 

   

Padkaart

kaart

 

Usage {mosmap width='500'|height='400'|lat='52.052312'|lon='4.447141'| zoom='3'|zoomType='Large'|zoomNew=' |mapType='Satellite'|showMaptype='1'|overview='0'|text='sv DWO'|tooltip='DWO'|marker='1'|align='center'}

 

Leierskap

Jan en Marie Hugo

Jan & Marie Hugo | Senior Leraarspaar | Tel Jan: 0826551199 epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it | Tel Marie: 0832285866


Marno & Bea Boshoff

Marno & Bea Boshoff | Leraarspaar | Tel Marno: 0827823032


 


   

Page 1 of 2

Belangrike Nuus (Twitter)