The joy of carrying the cross - Sondagoggend 25 Julie 2010
Spesiale gasspreker: Weens sekuriteitsredes kan ons ongelukkig nie die spreker van Egipte se naam publiseer nie. Ons verwys na hom as “H”. Hy is ‘n werker in die Moslemlande. Sy onderwerp is ‘The joy of carrying the cross”.
Om hierdie preek af te laai, regs klik hier en kies dan “Save File As” of Save Target As”.