One night with the King
Die Voorbereiding van die Bruid deur Danie Markgraaf - Sondagoggend 31 Januarie 2010
In hierdie sessie gesels Danie Markgraaf oor die belangrikheid dat die Bruid voorbereid moet wees in hierdie tyd. Om hierdie preek af te laai, regs kliek hier en kies "Save Target As" of "Save Link As".