Die verskillende aspekte van God deur Abri Brancken - Sondagoggend 03 Jan 2010
Die verskillende aspekte van God deur Abri Brancken - Sondagoggend 03 Januarie 2010
In hierdie sessie gesels Abri Brancken met ons oor die verskillende aspekte van God. Hy is die Leeu, maar ook die Lam. Hy is die Bruidegom, maar ook die Koning. Om hierdie preek af te laai, regs kliek hier en kies "Save Target As" of "Save Link As".