Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

LWO Artikels

Ons publiseer van tyd tot tyd nuwe artikels, so maak dus seker dat jy gereeld hierdie bladsy besoek. Jy is welkom om die artikels uit te druk en vir studie, byeenkomste, ens. te gebruik. Jy mag dit ook vrylik versprei en selfs vir vriende elektronies aanstuur, maar op twee voorwaardes:

1. Geen veranderinge mag aan die inhoud gemaak word nie. Die artikel moet in die oorspronklike formaat bly.
2. Die kopiereg-inligting tesame met ons webadres moet op die artikel voorkom.


Artikels is in PDF-formaat, wat beteken dat jy Adobe Reader benodig om die artikels te lees. Jy kan Adobe Reader
gratis vanaf die internet aflaai.
 


Artikels


Musiek, Lof & Aanbidding, Gebed & Intersessie
- Lees:  Lof en Aanbidding in Selgroepe deur Abri Brancken - Praktiese riglyne om musikante te help met die uitsoek van liedere, voorbereiding en aanbieding van lof & aanbidding tydens 'n selgroep byeenkoms.
 

Belangrike Nuus (Twitter)