Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

Vroueaksie

Ons vroueaksie kom elke Dinsdag bymekaar by ons gemeente se fasiliteite. Vir 'n padkaart, kliek hier. Vir meer inligting, kontak gerus vir Marie Hugo by 0832285866. Alle vroue is baie welkom!

Om na preke te luister, kliek hier.