LWO Musiekbediening

Kan jy sing en/of 'n instrument bespeel? Ons musiekbediening fokus op intimiteit met God. Ons hart en passie is om die hart van ons Koning Jesus te bedien en om ander aan te moedig om dieselfde te doen. Raak deel van ons wêreld van musikale lof en aanbidding, intersessie, geestelike oorlogsvoering, ens.
Belangrike Nuus (Twitter)
Powered by Twitter Feed




