Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

LWO Multi-Media

 

Multi-Media speel 'n belangrike rol in ons eredienste. Een van die beste maniere om God se Woord op 'n dinamiese wyse aan mense te bring is deur visuele kommunikasie. Geniet jy video redigering, die ontwikkeling van powerpoint aanbiedings of webblaaie, grafiese ontwerp, ens? Ja?, dan is hierdie bediening die plek vir jou.

Belangrike Nuus (Twitter)