Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

LWO Liefdadigheid

 

Daar is soveel mense wat staatmaak op ander se liefdadigheid. Ons liefdesdiens is daarop gefokus om die wat sukkel en swaarkry te help. Kom saai God se liefde op 'n praktiese wyse in iemand anders se lewe in. Aktiwiteite sluit in kos en klereverspreiding, ens.

Ons liefdesdiens se BEHOEFTELYS.

Ons bankbesonderhede

Jy kan jou donasie direk in ons gemeente se bankrekening inbetaal. Ons bankbesonderhede is:

Bank: Absa Bank Takkode: 632005 | Rekeningnaam: Lewende Woord | Rekeningnommer: 4066138013 | Verwysing: Liefdesdiens

Belangrike Nuus (Twitter)