Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

LWO Kinderbediening

Ons kinderbediening is daar om die ouers te ondersteun in hul belangrike taak om hul kinders volgens die Waarheid groot te maak. Tydens eredienste word kinders na omgesien en geestelik bedien in 'n veilige en opbouende omgewing. Het jy 'n liefde vir kinders? Kom sluit by die span aan.

Saailinge - ouderdom 2-6 jaar  |  Jong Kinders - ouderdom 7-12

Belangrike Nuus (Twitter)