LWO Huwelike

God begeer dat jou huwelik gesond en vol lewe is. Investeer vandag nog in jou huwelik.
OPWINDENDE AKTIWITEITE VIR PAARTJIES
KOMMUNIKASIE WAT WERK (Oggend vir pare)
- Leer opnuut hoe om regtig mekaar se harte te hoor.
- Hoe om konstruktief te gesels as julle oor iets verskil.
- Verminder argumente en verbeter konflikhantering.
- Hoe om die kommunikasieruimte veilig te hou.
- Behou daardie gemoedelike atmosfeer.
- “Connect” op ‘n dieper vlak.
- Verminder misverstande.
- Verbeter spanwerk.
Datums: 26/2 of 28/5 of 20/8 of 29/10
Tyd: 08:15 tot 14:00
Plek: Lewende Woord Pretoria Oos se kerkhuis. Padaanwysings.
Koste: R150/persoon - Bring eie piekniekmandjie vir middagete
Besprekings: By Gustav 083 454 9622 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Self deurwerkPaartjies kan ook die kursus self op hul eie tyd deurwerk deur die dvd pakket met 2 werkboeke by ons te kry.
HUWELIKSVOORBEREIDING
- Vind meer uit oor God se plan vir die huwelik.
- Ontwikkel saam met jou maat ’n plan om julle huwelik te laat werk.
- Bepaal (m.b.v. die praktiese evaluasievorms) jou en jou maat se temperamente, liefdestale, kernbehoeftes, kommunikasiestyle, romantiese behoeftes, seksuele voorkeure en afkeure, geestelike groei-voorkeure en spanwerkbehoeftes.
- Leer meer oor temperamente, kernbehoeftes, verskillende tipes liefde, kommunikasie, liefdestale, rolle en verantwoordelikhede, bagasie, geestelike groei en intimiteit, finansies en spanwerk en hoe al hierdie fassette hanteer word in die wenhuwelik.
Datums: 26/3 of 11/6 of 27/8 of 5/11
Tyd: 08:15 tot 16:00
Plek: Lewende Woord Pretoria Oos se kerkhuis. Padaanwysings.
Koste: R100/personBring eie piekniekmandjie vir middagete
Besprekings: By Gustav 083 454 9622 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Self deurwerkPaartjies kan ook die kursus self op hul eie tyd deurwerk deur die dvd pakket met 2 werkboeke by ons te kry.
HUWELIKSBERADING - Kontak ons by 083 454 9622 vir besonderhede.
KATALOGUS - Kontak Gustav by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it vir die volledige katalogus cd’s, dvd’s en boeke oor die huwelik.




