LWO Hospitaal & Siekes

Het jy 'n passie vir mense, veral siekes? Hou jy daarvan om ander te bemoedig en saam met hulle die Here te vertrou vir 'n wonderwerk? Ons hospitaalbediening is daarop gefokus om beide ons lidmate, asook nie lidmate, wat in die hospitaal opgeneem is te besoek en te bemoedig. Meer inligting? Kontak die gemeentekantoor.
Belangrike Nuus (Twitter)
Powered by Twitter Feed




