LWO Gebed

Verander jou wêreld deur gebed! Gebed is kommunikasie met Jesus wat die vermoë het om alle omstandighede te verander. Raak vandag nog deel van ons gemeente se gebedsbediening... Gebed is opwindend, dinamies en lewensveranderend! Moenie langer wag nie, kom bid saam!
Raak betrokke?
Kontak gerus vir:
Trix Taljaard | Tel: 012 9933245 (h) | 012 9935478(w) | Sel: 083 462 6927
e-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
_____________________________________________________________________
Hoe om vir EEN uur te bid
Wil jy graag meer gefokus vir een uur kan bid? Wel, hier is basiese riglyne om jou te help.
Laai af: Riglyne (pdf - 620kb)
_____________________________________________________________________
Sondae...
Voor die diens - Sondagoggende voor die diens vir die diens, tyd: 08:10
Vir die manne...
Elke Woensdagoggend bid die manne saam by Jan Hugo se huis om 05:00.
Vir meer inligting, kontak die Gemeentekantoor by 012-9935319 of e-pos ons.




