Benodig jy berading of bevryding? Sukkel jy om mense te vergewe? Voel jy soms dat daar dinge is wat jou terughou in jou verhouding met God en mense? Jesus is die antwoord! Ons beradingsbediening is daar om jou te help loskom en vrykom van dit wat jou vreugde in die lewe wil steel. Kontak gerus on gemeentekantoor indien jy hulp benodig by 012-9935319.