Getuienisse
Ander mense wag om jou getuienis te hoor
Het jy 'n getuienis wat jy graag met ons sal wil deel? Wie weet, jou getuienis kan dalk iemand anders se lewe verander.
E-pos jou getuienis vir ons.
Het jy 'n getuienis wat jy graag met ons sal wil deel? Wie weet, jou getuienis kan dalk iemand anders se lewe verander.
E-pos jou getuienis vir ons.
Wenke:
- Hou jou getuienis kort en gefokus. Nie meer as 150 woorde nie.
- Moenie krities teenoor enige persone of organisasie wees nie.
- Onthou, die fokus is God se goedheid, liefde en getrouheid. Hy moet deur jou getuienis verheerlik word.
Neem asb. kennis dat ons die reg behou om te besluit watter getuienisse gepubliseer word asook watter gedeeltes van 'n spesifieke getuienis. Indien jy 'n getuienis aan ons stuur doen jy dit met die wete dat bogenoemde riglyne geld. Deur 'n getuienis aan ons te stuur gee jy die gemeente die reg om die getuienis te publiseer.
Belangrike Nuus (Twitter)
Powered by Twitter Feed




