Thursday, February 23, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

LWO Begrafnisse

Begrafnisse

Begrafnisreëlings
Ons opregte medelye indien u 'n geliefde aan die dood afgestaan het. Neem asb. kennis dat u verantwoordelik is om self alle reëlings vir die begrafnis met die begrafnisondernemers te tref. Die begrafnisondernemers moet versoek word om met die gemeentekantoor by tel. (012) 845-8300 in verbinding te tree sodat finale reëlings rondom die kapel, 'n leraar en verversings getref kan word.

Belangrike Nuus (Twitter)