Sunday, May 20, 2012
   
Text Size

Snuffel rond op ons webtuiste...

  • Lewende Woord Pretoria Oos-gemeente
  • Lewende Woord Pretoria Oos-gemeente
  • Lewende Woord Pretoria Oos-gemeente

Lewende Woord Oos Tuisblad


 

Vanaf Sondagoggend 05 Februarie 2012 word ons dienste gehou by The Bali Collection, Boendoelaan, Garsfontein. Dit is baie naby ons gemeentehuis en kantore, skuins agter Woodlands Boulevard winkelsentrum. Dienstye: 09:00. Vir aanwysings, klik hier.


  

Kom kuier saam met ons...
Lewende Woord Pretoria-Oos is 'n gemeente wat brand met 'n passie vir God en mense. As gelowiges is ons geroep om 'n verskil in ons samelewing te maak deur Jesus se liefde aan mense om ons te openbaar.

Kom kuier gerus by ons en kom deel saam met ons in hierdie droom om God se hart te bedien en om mense te inspireer om in 'n meer intieme verhouding met Jesus te lewe. Ons wag vir jou...


Ons bankbesonderhede

Jy kan jou tiendes, offergawes en donasies direk in ons bankrekening inbetaal. Ons bankbesonderhede is:

Bank: Absa Bank Takkode: 632005 | Rekeningnaam: Lewende Woord | Rekeningnommer: 4066138013 | Verwysing: Tiendes, offergawes, sending, ens.

 
 

Belangrike Nuus (Twitter)